Oxford Primêre ATLAS Vir Suid-Afrika Vir Graad 4 – 7

R225.00

SKU: DIC6999A Category:
EAN: 9780199070381

Description

Oxford: Primêre ATLAS Vir Suid-Afrika Vir Graad 4 – 7

Die Oxford Primêre Atlas is deel van ‘n baanbrekereeks atlasse wat op diemees hersiene kaarte data gebaseer is. Dit is volledig vir die  KABV hersien en met hierdie  uitgawe word leerders toegerus met die hele inhoud en al die vaardighede wat benodig word om in Graad4 to 7 in kaartwerk uit te blink.

Sleutelkenmerke

  • Hersiende inhoud bied omvattene dekking van all KABV-temas.
  • Helder, toeganklik, kleurvolle kaarte met duidelike byskrifte is maklik om te lees en te geniet.
  • Die  stap vir stap afdeling vir kaartvaardighede sluit verduidelikings van lengte-en breetelyne, skaal en rigting, die gebruik van simbole, ens. in.
  • Alle kontinente word omvattend gedek en fassinerende besonderhede moedig leerders aan om die wyer wêreld te verken.
  • Duidelike roosterkodes maak dit maklik om plekke te vind wat in die inhoudsopgawe gelys word.
  • Foto’s en illustrasies steun insig en begrip.

Brand

Oxford Dictionary

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oxford Primêre ATLAS Vir Suid-Afrika Vir Graad 4 – 7”

Your email address will not be published. Required fields are marked *